Lewenswysheid

Die Bybel is baie eeue oud. Trouens, die laaste boek van die Ou Testament is lank voor die geboorte van Christus geskryf terwyl die Nuwe Testament tot stand gekom het teen die einde van die eerste eeu n.C. Tog is die boodskap van hierdie boek uit die verre verlede steeds nuut en vars vir elke generasie. Mag jy in hierdie seleksies uit die Skrif die pad na redding herontdek deur die lewenswaarhede wat daar in God se Woord te vinde is.

 

  • Lewenswysheid: .jar file