Saam met God by die werk

Hierdie boekie sit tien riglyne saam met toepaslike Skrifgedeeltes uiteen oor hoe om met integriteit te leef en te werk, met ander woorde soos God wil hê ons moet leef en werk. Dit sal ons help om ons daaglikse werk só te doen dat ons God tevrede stel en ook seker kan wees van sy seën. Dit kan deur bestuur sowel as werkers in die werkplek gevolg word sodat almal daarby kan baat.

 

  • Saam met God by die werk: .jar file