Wanneer misdaad en korrupsie jou onderkry ...

Oneerlikheid en korrupsie is niks nuuts nie. In die Bybel stel God egter sy misnoeƫ met oneerlikheid en korrupsie duidelik. Hierdie seleksie Skrifgedeeltes moedig gelowiges aan om waaksaam te wees teen korrupsie en om altyd die eerlike weg te volg.

  • Wanneer misdaad en korrupsie jou onderkry ... MP3 (3.2 MB)
  • Wanneer misdaad en korrupsie jou onderkry ... .jar file