Moenie bang wees nie

Almal is soms bang – dit maak nie saak hoe volwasse jy is nie. In sy Woord stel God ons keer op keer gerus en verseker Hy ons van sy konstante liefde en sorg. Hierdie seleksie Skrifgedeeltes herinner jou aan God se vertroosting in tye van onsekerheid en angs. Hy beloof om ons nooit te verlaat nie.

  • Moenie bang wees nie MP3 (2.6 MB)
  • Moenie bang wees nie .jar file