Ek was 'n vreemdeling...

Vreemdelingehaat steek gereeld kop uit in ons land. Besorgdheid oor die lot van vlugtelinge en immigrante loop egter diep in die Bybel. Hierdie Skrifgedeeltes is saamgestel om die vreemdeling in ons midde te verseker van God se liefde en sorg.

  • Ek was 'n vreemdeling ... MP3 (3.4 MB)
  • Ek was 'n vreemdeling ... .jar file