Wanneer verslawing jou in sy greep kry

Alkohol- en dwelmmisbruik is besig om onberekenbare skade in ons samelewing aan te rig. Volwassenes sowel as jongmense word blootgestel aan die gevolge hiervan. Hierdie seleksie Skrifgedeeltes waarsku mense teen die dwaasheid van drankmisbruik en verslawing en bied 'n reddingstou aan dié wat hulle in die kringloop van verslawing bevind.

  • Wanneer verslawing jou in sy greep kry ... jar file
  • Wanneer verslawing jou in sy greep kry ... MP3 (3.5 MB)